DRING-VOYANT.FR ≡ Explosion Proof Lighting Music, Film And Tv February ~ Amethyst Aromatherapy
  • All Books

  • Op die spoor van die Stasiemoordenaar

Op die spoor van die Stasiemoordenaar

$36.69 $46.97
Vir agt jaar het die sogenaamde Stasiemoordenaar die Kaapse Vlakte in sy greep gehou – van 1986 tot 1994 verdwyn 22 jong seuns en mans spoorloos. Die gemeenskap leef in vrees en word tot stilstand geruk elke keer wanneer nóg ’n jong seun verdwyn. Sommige van die slagoffers se liggame word later gevind tussen bosse en op sandduine met hulle hande agter hulle rûe vasgebind en hulle gesigte in die sand. Die meeste van die moorde is nooit opgelos nie en die families soek tot vandag toe nog na antwoorde. Norman Simons, in 1995 skuldig bevind aan een van die moorde, is in 2023 op parool vrygelaat. Tergende vrae bly egter spook. Waarom het ooggetuies destyds ’n ander man beskryf? Aan wie behoort die DNS op van die tonele? Is die Stasiemoordenaar ooit gevind?
All Books

All Books

  • One Word: The Power of Simplicity in a Complex Business World
    $53.14 $65.36
  • Aan die hemeltrans
    $46.76 $89.77
  • Liewer as lig
    $43.87 $55.27
  • Die vuur huil
    $33.4 $58.11
  • Op die spoor van die Stasiemoordenaar
    $36.69 $46.97
  • Biltong en Dior: Avonture van ‘n Afrikaanse Fransman
    $48.11 $74.08
  • BECAUSE I LOVE YOU
    $66.11 $85.94
  • Helene de Kock Inspirasie-omnibus: Kruispad vir Kara & Engel op die drumpel
    $45.86 $64.21

© 2026 - DRING-VOYANT.FR